Successfully reported

11 Bronze Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mariette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies, gerieflik en alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en naby alles. Alles is daar wat jy nodig het. En die skoonmaker wat elke dag inkom, haar vriendelikheid word waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mooketsi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

It was great, friendly and helpful staff. Fabulous, the place was great, great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santonette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Goed gerus met pragtige see-uitsig. Vir seker. Skuifdeure kort dalk bietjie aandag want dit sukkel om oop of toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Great! Dit was baie lekker vir ons gesin, en die plek was perfek geleë op die strand!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lieflike eenheid met pragtige uitsig oor die oseaan. Ons het heerlik gebly en kilometers langs die see gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Fantasties. Was baie lekker, sal weer daar wil bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anesh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Enjoyed it. Just parking was an issue. Parking was an issue. The garage allocated to 11 was not available to use. All other parking bays were occupied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Humairaa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. It was amazing, the perfect location. The walk to the beach was not far, which we loved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verseker gaan ons weer hier boek. Ons verblyf en vakansie was 'n fees. Pragtige plek en baie gerieflik. Verseker gaan ons weer hier boek. Ons verblyf en vakansie was 'n fees. Pragtige plek en baie gerieflik. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
11 Bronze Bay
So bly julle het lekker gebly, ons sien uit daarna om julle weer te laat bly. Dankie dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer te gee.

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlike verblyf gehad! Kussings moet asb. na gekyk word, dis baie pap en versoek nuwes vir volgende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
11 Bronze Bay
Hi Andrea Very pleased you had a good stay and thank you for the feedback regarding the pillows. Will certainly look into that. Look forward to having you stay again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHUoDemcVi3NDfcA3LFBRVDSVtigXYual6NYmx8QCIyxw017iw6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719605341207 31.090621495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang