11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 4 mense in St Lucia.
Die oopplan-woonstel is in 'n kompleks geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in die hoofleefarea en 2 enkelbeddens 'n aparte kamer. Die lugversorgde eenheid het 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien, en die woonstel word daagliks skoongemaak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is toegerus met 'n TV met OpenView.
Die woonstel maak oop op 'n gemeenskaplike Lapa met braaigeriewe en 'n swembad.
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat is 200 m vanaf verskeie winkels en restaurante en 2 km vanaf die strand geleë. St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos seekoei- of krokodiltoere, visvang, kyk hoe die seekoeie wat vry rondloop wei, of die St. Lucia-wildreservaat, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Manzini Chalets - Timone's Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang