Successfully reported

11 Protea

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dorina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phindi M
1 nag
5.0
Okt 2025

Lovely and heartwarming stay. Wonderful stay in a charming cottage with all the essentials needed for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merike L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netjies en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Ja - dit het voldoen aan ons behoeftes vir een nag se oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. If you are looking for total relaxation, this is the place to go. Amazing host and most loveable woofie!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renskie C
1 nag
5.0
Jul 2025

Uitnemende gasvryheid. Rustige en mooi omgewing. Uitnemende gasvryheid. Elmien het my selfs gehelp om die vuurtjie aan te steek en die rooster reg te kry, want ek wou 'n vleisie braai. Die spreekwoordelike ekstra myl. Ek het lekker snoesig en rustig geslaap onder linne wat heerlik skoon en vars geruik het. Dit is 'n rustige woonbuurt wat uitkyk oor berge rondom wat bygedra het tot 'n vreedsame en genotvolle aandjie terwyl die vuurtjie brand met die heerlike geur van die vleisie wat in die lug gehang het. Alhoewel ek 'n minimalis is, voel ek daar was alles wat nodig was, en sou ek niks meer benodig het nie, al het ek langer gebly as 'n dag. Dankie Elmien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag
5.0
Jul 2025

Recommend it. Pleasant with a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashwin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker cozy and warm. My stay there was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik. Alles wat nodig is vir oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Holly C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

What a wonderful find! We had a wonderful stay at Elmien's place. Short but sweet, it was perfect for the stopover we needed to make in Wolseley, though we could have stayed much longer! It was warm and cosy, very clean and tidy, with everything we might have needed, and Elmien was just a phone call away if we needed anything else. We already miss Ben, her sweet farm dog, who helped keep us safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina G
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Proteastr 11, is 'n pragtige plekkie, huislik en laat jou tuis voel. Niks uitspattigs nie, net wat jy nodig het om te 'unwind'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 930
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Protea Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd3625ed0c765c99c37caf26a38d32a6aaa91d3d25d1ca496e8374a578cfaf43880363d9eb85e122479e403221da02bd3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 3 mense 67 5 1 5 11 Protea Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409655 19.204406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang