Successfully reported
+16

11 Protea

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Protea Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R930 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

11 Protea is in die dorp Wolseley geleë en bied kwaliteit, rustige verblyf in 'n vallei tussen die Winterhoekberge. Die eenheid is naby die klein dorpie se winkels en restaurante, sowel as ander besienswaardighede, geleë. Let asseblief daarop dat kontrakteurs nie toegelaat word om die verblyf te bespreek nie.

Die ateljee-akkommodasie bestaan uit 'n slaapkamerarea met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. 'n Bykomende enkelbed kan op versoek gereël word. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die kamer het ook 'n verwarmer en waaier, sowel as ruim stoorplek. Die badkamer het 'n sitbad met 'n stortkop, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n privaat patio beskikbaar met braaigeriewe op versoek. Gaste het toegang tot veilige parkering.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, en rook is streng verbode in die binnenshuise areas.

Doendinge in die omgewing sluit in bergfietsry- en staproetes, wynproeë, die historiese Tulbagh, sneeu in die winter en ziplining in die omliggende gebied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dorina D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly!
Okt 2025
Phindi M
5.0
Lovely and heartwarming stay. Wonderful stay in a charming cottage with all the essentials needed for a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Merike L
Gesin met tieners
5.0
Netjies en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Ja - dit het voldoen aan ons behoeftes vir een nag se oornagverblyf.
Okt 2025
Mandy C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. If you are looking for total relaxation, this is the place to go. Amazing host and most loveable woofie!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Renskie C
5.0
Uitnemende gasvryheid. Rustige en mooi omgewing. Uitnemende gasvryheid. Elmien het my selfs gehelp om die vuurtjie aan te steek en die rooster reg te ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Protea Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Protea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Protea Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd3625ed0c765c99c37caf26a38d32a6aaa91d3d25d1ca496e8374a578cfaf43880363d9eb85e122479e403221da02bd3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 3 mense 67 5 1 5 11 Protea Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409655 19.204406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang