11 Seesonnet Beach Flat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link Road, Seesonnet, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
11 Seesonnet Beach Flat is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Freelandpark. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek en hierdie kompleks het 'n swembad.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot die perseel se gemeenskaplike swembad en braai-area. Hierdie verblyf is naby baie winkels en restaurante. Die kompleks het ook privaat strandtoegang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sharifa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Link Road, Seesonnet, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Seesonnet Beach Flat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link Road, Seesonnet, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang