11 Sha Bay Villas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
11 Sha Bay Villas is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die grondvloer wat in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë is. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en 'n verskeidenheid aksies in die Suidkus. Die woonstel het 'n uitstekende see-uitsig en is 500 m vanaf 'n Blouvlagstrand en gewilde visvangplekke.
Die woonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en is volledig gemeubileer vir jou gerief. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en 'n stort in die tweede badkamer. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond asook ingeboude kaste met breekware en eetgerei, en ander toebehore.
Die sitkamer het netjiese sitplekreëlings en 'n slaapbank, met 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Hierdie area in die woonstel lei ook uit na 'n patio wat 'n privaat tuin en 'n braai-area insluit om van gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig, en die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en ander braai-areas om te gebruik.
11 Sha Bay Villas is 'n paar minute se stap van die strand af en is ook naby winkels, gholfbane en restaurante, asook verskeie binne- en buitelugaktiwiteite wat tydens jou verblyf geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 74
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Sha Bay Villas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang