11 Waterfront
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 11 Waterfront, South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 Waterfront is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Die kompleks is ideaal geleë oorkant die see en is sowat 11 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met twee driekwartgrootte-beddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n wasmasjien om te gebruik.
Die aangrensende oopplan-leefarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea, sowel as die hoofslaapkamer, lei na die privaat balkon wat uitsigte oor die kompleks bied. Die woonstel het ook gratis WiFi-internettoegang.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en veilige parkeerplek vir motors. Die kompleks is ook naby 'n paar restaurante, 'n Spar-supermark geleë en is ongeveer 6 km vanaf Sibaya Casino.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Unit 11 Waterfront, South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 11 Waterfront, South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang