112 on Park Drive 13 Sleeper Dorm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 Park Drive, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
112 on Park Drive 13 Sleeper Dorm bied 'n tuiste-weg-van-die-huis-ervaring in die hartjie van St George's Park, Gqeberha. Perfek geleë vir besigheid, ontspanning, mediese besoeke of 'n see-wegbreek, kombineer die eiendom gemak met gerief.
Die slaapsaal beskik oor 9 enkelbeddens en 2 aangehegte slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met storte, 3 bykomende toilette en 2 wasbakke.
Die groot gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus met 'n 6-plaatstoof, braaier, yskas-vrieskas en maak oop na 'n ruim sitkamer en eetkamer.
Geskik vir paartjies, gesinne, sakereisigers, sportspanne of mediese besoekers, bied 112 on Park Drive 13 Sleeper Dorm 'n toeganklike en rustige basis naby besienswaardighede, skole, hospitale, winkelsentrums en die lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
9 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 112 Park Drive, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 Park Drive, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang