112 The Meadows
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Geen kinders
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Meadows, Gloucester Avenue, George, 6530, Wes-Kaap
 - Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            112 The Meadows is 'n moderne selfsorgwoonstel in die hartjie van George, weggesteek tussen die majestueuse Outeniqua-berge en die uitgestrekte Indiese Oseaan-kuslyn. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Kombuisarea is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die eenheid beskik oor 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Die oopplan-sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak.
112 The Meadows is sentraal geleë naby plaaslike winkels, aktiwiteite, strande en 'n gholfbaan. Gaste kan 'n balkon met skilderagtige uitsigte, die gemeenskaplike buitelug swembad geniet, en ook toegang hê tot gratis veilige parkering.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- The Meadows, Gloucester Avenue, George, 6530, Wes-Kaap
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 volwassenes
 - Geen kinders
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Meadows, Gloucester Avenue, George, 6530, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang