Successfully reported
+14

115 Modern Zimbali Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 367 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

115 Modern Zimbali Suite is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Zimbali Coastal Resort. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.

Hierdie moderne woonstel is geskik vir 5 gaste en het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en stort en die ander badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die landgoed.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos Valley of the Pools, Bushbuck Club, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, 'n koffiewinkel, aktiwiteite vir kinders en trou- en konferensie-plekke om te huur. Die oord is 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 115 Modern Zimbali Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 367
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 367
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 367
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc8a9085157b23d0b9ff3e12a26471dc61509d9e94218d674c7241b709d6cb06421c2780fda7ea1fa4a9b43146736194fb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 367 per nag (plek vir 5) 1 5 1 3 5 Corkwood Drive Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.563018999066 31.189621682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang