1150 on Bain
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Keimoes, 'n skilderagtige dorpie in die Noord-Kaap. Die dorp spog met pragtige groen en heuwels, aangevul deur warm weer.
Die Twee Slaapkamer Woonstel-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en lei na 'n privaat tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer word tussen die slaapkamers gedeel en is toegerus met 'n stort. Daar is 'n kombuis toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en basiese eetgerei. Bykomende geriewe sluit in 'n TV, 'n braai-area in die tuin en parkering op die perseel.
Die Oopplan Selfsorg Eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n ruim stort. Daar is ook 'n klein kombuisie toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en basiese eetgerei. Die hele eenheid het lugversorging en daar is ook 'n TV.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Tierberg Natuurreservaat, historiese besienswaardighede, die Oranjerivier Wynkelders en die Oranjerivier waar besoekers 'n klein verskeidenheid watersport kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink 1150 on Bain het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang