116 Sameja Drive, Dunkirk Estate
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
116 Sameja Drive, Dunkirk Estate is in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal geleë. Hierdie vakansiehuis is ontwerp om die ideale ontvlugting te bied vir groter gesinne of groepe vriende, en bied al die geriewe en moderne kenmerke wat nodig is om te ontspan en 'n onverbeterlike wegbreek te geniet.
Dié luukse huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste en tweede gastebadkamers is elk toegerus met 'n stort, en die laaste badkamer het slegs 'n toilet.
Die oopplan-leefarea verbind die speelarea wat met 'n pooltafel, die sitkamer, eetkamer en kombuis toegerus is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond en mikrogolf. Hierdie kamers bied almal asemrowende uitsigte wat uitkyk oor pragtige groen en die see. Gratis WiFi, lugversorging, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is alles beskikbaar vir gaste se gerief.
Wanneer gaste op die balkon uitstap, kan hulle 'n privaat swembad geniet of sonbaai met hul gunsteling boek en drankie in die hand. Die welige tuin bied 'n rustige ruimte om te kuier, terwyl braaigeriewe die ideale buitelug-eet- en vermaak-omgewing bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 116 Sameja Drive, Dunkirk Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Salt Rock Road, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang