Successfully reported

117 Pinnacle Point Woonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrienne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent, beautiful. We enjoyed our stay; the place was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilani V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Truly a little piece of paradise. Couldn’t have asked for a better experience – truly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesica H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Pragtig, asemrowende uitsig en puik diens. Uitstekende puik diens vanaf ek bespreking gemaak het tot ons uit geboek het. Die gasheer lewer puik diens. Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekende waarde vir geld. Uitstekende verblyfplek. Gasheer was heeltyd beskikbaar en enige navrae was dadelik aandag aan gegee en opgelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Fantasties, mooi uitsig en sal weer besoek. Sal aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Stunning plek, awesome mense, dit was bitter lekker om daar te kuier! Excellent stay, Jurie is 'n baie goeie gasheer en ons het die tyd daar, al was dit kort, baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent stay and highly recommended. Excellent stay, the unit was perfect for our requirements and the host was very professional and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Bly hier, hoef nie verder te soek. Die woonstel is keurig ingerig, privaat en bied uitsig oor die see. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Baie veilige landgoed en restaurant bied keurige verskeidenheid. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik gerieflik, dankie. Vriendelike eienaar en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Simply lovely. Pragtige moderne see-uitsig woonstel met al die geriewe en meer as wat ons verwag het. Van koffie, tee, beskuit en sjokolade tot volle DSTV, goed toegeruste kombuis en pragtige dekor was alles perfek. Die gasheer was uitstekend met kommunikasie van al die nodige inligting en het ons baie warm ontvang. Ons sal weer terugwees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Divot Drive, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mossel Bay, 6516, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c63000df7f586ade90ca624197fe94a4e0b3865a22fc8b6e72909cba13d7edd3afc4bdd7936d91ee90d48ed6f19c1b0ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 117 Divot Drive Pinnacle Point Beach and Golf Resort 6516 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1977 22.10248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang