Successfully reported

118 Sancta Maria

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elme S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike blyplek, met lugversorging en soggens kyk jy uit op die see. Baie lekker verblyf, naby aan die hoofweg vir maklike toegang tot enige bestemming. Strand is naby en plekkie is heerlik uitgerig met enige iets wat jy benodig vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Good. Sliding door wheels need to be replaced and there are broken tiles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Valmari
118 Sancta Maria
Thank you for your feedback. The sliding door wheels have been replaced.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tokkie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2025

OK gebly, net jammer die bestuurder is pateties. Ek het Sondag 'n epos van die eiendom bestuurder gekry en sy beweer ons het haar linne gebrand. Nie ek of my man rook eers nie. Sy beweer ook dat ons die mop gebroke het. Ek het nie eers die mop gebruik nie. Die mop was stukkend toe ons daar gekom het. Die mop was in 'n haglike toestand. Sy het vir my foto's gestuur van die linne wat gebrand is en die stukkende mop. Die skroplap het ek in die kombuis se wasbak gekry. Die banke was vuil en kort 'n behoorlike was. Die staanwaaier kan glad nie swaai nie. Daar is geen hulp met bagasie nie en die woonstel is op die 3de vloer. Daar was ook geen checklys om te check nie. Die buite tafel en braaier was ook erg vuil. Die pan was so vuil ek wou glad nie eiers daar in bak nie. Ek het verskeie kere probeer om haar te skakel, sy antwoord glad nie haar nommer nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Valmari
118 Sancta Maria
No allegations were made. I was simply seeking clarification regarding the source of the damage to certain items within the property—whether it may have been caused by previous guests and possibly overlooked by my cleaning team. Professional upholstery cleaners had already been scheduled to service the apartment following the guests’ departure, and all damaged items have since been replaced. The listing clearly states that the self-catering apartment is located on the top floor of the building. Unfortunately, not all guests fully understand what “self-catering” entails. My cleaning team services the apartment after every checkout and ensures it is thoroughly cleaned. I also personally inspect the property on a monthly basis. It is quite disappointing to read some of the reviews, which seem to lack fairness and consideration.

Tanya B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Heel oriaat. Was oriaat. Geen skoonmaak dienste na jy R300 ekstra fooi betaal was vir skoonmaak fooi. Braaier was ook baie vuil. Moes self skoonmaak om te kon braai. Verder geen probleme nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Zelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Dit was ok. Die plekkie was ok. Die teëls in die badkamer is los. Skottelgoed was vuil in die kas. Ape was 'n probleem, kon geen deure oopmaak nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Valmari
118 Sancta Maria
Thank you for your feedback. With regard to the monkeys, they are native to the KwaZulu-Natal region. We advise guests to remain vigilant and to avoid leaving food on counters, as a precautionary measure.

Juben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Het vuil gevoel. Area was goed, maar die plek glad nie. Eerste, die foto's is glad nie dieselfde nie. Die werker was daar tot 4 uur die middag. Ek weet nie wat sy gedoen het nie. Die vloer was vuil. Die vensters kon 'n mense nie deur sien nie, ons het dit self skoongemaak. Die braai is onaanvaarbaar vuil. Die plek se mure is vuil. Al die teëls is los en maak geraas, ek het my voet gesny op een van die teëls. Badkamers het gestink. Die plek is nie op standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Remek L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Relaxed and clean atmosphere. Very pleasant and in a very convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Mooiste en lekkerste vakansieblyplek in jare ontdek. Plek is skoon en netjies, met alles wat jy nodig het "away from home". Mooie uitsig en ligging is baie goed. Was heerlik om net rustig te wees sonder om vasgedruk te voel. Sal verseker weer Sancta Maria toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Lekker maar kan bietjie meer aandag gee aan bo genoemde. Ons het baie lekker gebly, hulle kan dalk net op die stoep 'n afdak oorweeg vir die son. Ons kan nie regtig in die dag daar sit met die warm son nie. En 2 badkamers spieëls insit, en na kastrolle kyk. Dit lyk nie in so 'n goeie toestand nie. Die gasbraaier was vol vet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Valmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 175
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 175
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hill Road, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e56e40ec023b35a552f9e490248cec430f57d9457e027efacb34c7eb2ce58db9db4af38000704df08e9dfbd0f42fcee81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 6 Hill Road 118 Sancta Maria 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -30.099844 30.8579547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang