Successfully reported

119 Magers

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gys G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige estate. Netjiese kamer. Skoon, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies, gasvry. Ons het baie lekker gebly. Julie het ekstra moeite gedoen na 'n spesiale versoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet T
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lieflik! Lieflike plek met oulike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
119 Magers
Baie dankie vir die positiewe resensie. Kom gerus weer!

Elmarize K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker, netjies & waarde vir geld. Was baie lekker en baie netjies. Het air conditioning geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
119 Magers
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het dit goed ervaar. Sien uit om jul weer te ontvang as ons gaste. Julie

Marette D
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Gerieflike en suite kamer op rustige golflandgoed. Rustig, stil en veilig gevoel in die golflandgoed. Tannie Julie het my baie welkom laat voel en vir seker gemaak ek is gemaklik. Die bed was snoesig en warm. Alles was mooi skoon en netjies. Kos by die restaurant was smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermanus S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Goed. Dit was baie aangenaam en rustig. Dit was egter moeilik om 'n eetplek te kry in die omgewing. TV nie beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Julie
119 Magers
Ongelukkig is eetplekke toe op Sondagaande op die platteland. Jammer dat die DStv nie aan was nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119 Martini Henry Way, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f0b8c57259f664d3a422f2bdf103fcc0d0d217a85a9f4fd4f9775fb910b927208681ae1c379f3cf2c300a4b28b831a03c96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 119 Martini Henry Way Magersfontein Memorial Golf Estate 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.022617378117 24.645518641803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang