11 @ Gourits Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Steentjie Street, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
11 @ Gourits Selfsorg is in Gouritz, tussen Stilbaai en Mosselbaai.
Dié huis het 2 dele waarvan die boonste huis as geheel bespreek word. Daar is 2 permenente inwoners in die onderste eenheid. Die boonste huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met stort en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Die leefarea lei na 'n omheinde tuin met veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Steentjie Street, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 @ Gourits Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Steentjie Street, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang