11th on 6 Avenue
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 6th Avenue, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
11de op 6 Laan bestaan uit bekoorlike vakansiewoonstelle in die hawedorp Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer.
Die Bernadi-woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Die badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, yskas en mikrogolfoond.
Die Walker-woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste, en Bernadi beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei woonstelle beskik oor goed toegeruste kombuise, TV met DStv, gratis WiFi en toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Sommige van die slaapkamers het lieflike see-uitsigte.
Die eienaars woon op die boonste verdieping terwyl die eenhede 'n aparte ingang het. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot-Brakrivier Museum in, terwyl besienswaardighede in die omgewing visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry insluit .
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 6th Avenue, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
- Gaste dink 11th on 6 Avenue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 6th Avenue, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang