12 @ Scott
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Scott Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
12 @ Scott bied gerieflike selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eiendom is gerieflik naby die lughawe, Boardwalk Mall, Pollock Beach en Boardwalk Casino geleë.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, lugbraaier en mikrogolfoond. Daar is ook 'n etenstafel met 3 sitplekke, 2 gemaklike stoele en 'n TV met Netflix beskikbaar in die eenheid.
Gaste word voorsien van gratis WiFi asook veilige parkeerplek. Verder is die eiendom toegerus met sonpanele, wat 'n konsekwente kragtoevoer tydens kragonderbrekings verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Scott Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 12 @ Scott het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Scott Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang