Successfully reported
+36

12 on York

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

12 on York is 'n bekoorlike gastehuis en is teen Navil Hill in Bloemfontein geleë. Dit spog met 'n oorvloed voëllewe in 'n rustige omgewing, wat dit die perfekte toevlugsoord na 'n bedrywige dag maak.

Verblyf word in verskeie kamers gebied. Elke kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Aninka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 12 on York het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d73e912eebc6a61a8a691f915d6f5fb2fd9efc3f45200481d1e5ecece4df8072608c084902b415dd93709c4707bbb885a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 York Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0945463 26.2282158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang