Successfully reported

Lagoon & Ocean View Retreat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Niel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie gemaklik, skoon en veilig. Bied alles soos uiteengesit op die webtuiste. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Dit was net vir een nag maar het 'n baie goeie nagrus gehad na 'n baie lang dag. Jared is 'n wonderlike gasheer. Hy het vir ons in die reën in die pad gewag om ons te verwelkom. Nogmaals, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker en rustig. Baie mooi, skoon en netjies. Wens ons het langer gebly; net een aand geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklik, uniek, uitsig, ten volle toegerus. Alhoewel ons vir 1 aand gebly het, het ons vreeslik lekker gebly. Die geriewe is van so aard dat jy baie langer met gemak daar kan bly, met 'n wasmasjien en droër. Dis 'n klein detail, maar dis die eerste plek ooit wat vir ons 'n sakkie houtskool en Blitz neergesit het om te kan gebruik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7db7b755d3af077ced892569df71173d7cc54463a53f009e8ddcb5151f66b076e474cff8a3f762502ad3ee8341931f7dc4a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 5 Sandpiper Avenue Aston Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.0836084 24.9067473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang