Successfully reported
+13

12 Calderbank

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Calderbank Avenue, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

12 Calderbank is 'n bekoorlike en knus gastekamer in die boomryke dam-area in Potchefstroom. Dit is perfek vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf met 'n privaat ingang.

Hierdie oopplan-gastekamer het 'n koninggrootte-bed geskik vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax, Prime, Amazon en YouTube.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek in 'n toegesluite motorhuis en 'n braai-area met sitplek buite is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jannes D
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en netjies. Sien sterre.
Sep 2025
Carol Jordaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, veilig, uitstekende diens. Heerlike ruim kamer met uitstekende diens. Enigste aanbeveling is 'n koffie plunger. Dankie baie.
Aug 2025
Miriet B
Gesin met tieners
5.0
Beslis aan te beveel! Heerlik oorgebly. Veilig, skoon en netjies. Puik diens, vriendelike gasvrou wat ons ontvang het en dadelik laat tuis voel het. O...
Sien meer
Mei 2025
Jolandie (johanna Maria) B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie netjies, skoon en modern met 'n gawe gasvrou. Sien sterre.
Apr 2025
Jan E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons kinders in Potch besoek. Die blyplek was baie netjies, veilig en naby aan die NWU.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Calderbank Avenue, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink 12 Calderbank het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Calderbank Avenue, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fb0a193b8133588228557def39ff2dfc48845127207b670c5aac01b043b2d1c5c8d962c8032871378efae1d170062db90bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 12 Calderbank Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67704250158 27.096872682803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang