Successfully reported
+22

12 Kersbospark

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Vuurtoring Street, 12 Kersbospark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

12 Kersbospark is 'n knus selfsorgkothuis met 'n grasdak in Kersbosstrand aan die rand van Dwarskersbos 90 minute vanaf Kaapstad. Kersbospark is 'n klein, veilige en ommuurde landgoed wat net vir inwoners toeganklik is. Die landgoed is baie stil en veilig vir troeteldiere en kinders.

Die huis het 'n pragtige uitsig op die Auroraberg en gaste kan die branders wat breek van die huis af hoor. Die 12 km lange strand is net 3 minute se stap weg.

12 Kersbospark bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n hoë grasdak. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek teen mekaar gestoot kan word. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n strykyster. Daar is 'n wasgoedlyn met pennetjies en 'n ekstra yskas-vrieskas vir vissermanne en gaste wat langer bly. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n knus kaggel vir koue wintersaande. Die leefarea maak op 'n onderdakstoep met 'n tafel en sitplek vir 8 gaste oop. Daar is 'n groot buitebraai-area in 'n lieflike inheemse tuin. Braaigeriewe en 'n potjie is beskikbaar. Die huis is troeteldiervriendelik en die erf is veilig. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie in die oprit.

Die Kersbospark het 'n groot gemeenskaplike swembad waarvan gaste op eie risiko gebruik kan maak. Daar is 'n boorgat, so die swembad is altyd vol.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Leslyn D
Gesin met klein kinders
5.0
Uitgesrus, cozy en baie lekker. Dit was verskriklik lekker, die kinders het hulle geniet by die swembad.
Apr 2025
Helen C
Saam met vriende
5.0
Dit was fantasties. Die huis het van alles wat ons benodig het. Lekker gekuier behalwe vir die sleeper couch wat baie ongemaklik was om op te slaap en...
Sien meer
Aug 2024
Verousca V
Gesin met klein kinders
4.8
Great location. Was great, just had WiFi problems which only worked for 2 days of our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Istelle C
4.8
Beste naweek ooit! Ons het dit baie geniet. Die huis was baie gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Hulle was ook baie behulpsaam.
Mrt 2025
Christa V
Saam met vriende
4.8
Clean comfortable stay in secure location. Clean and comfortable accommodation in a secure location, we had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16 Vuurtoring Street, 12 Kersbospark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Kersbospark het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Vuurtoring Street, 12 Kersbospark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f27401c3b4e96854a8874852cce95ea7659cc7affa74929b3e3f24a99408774867f394997ac595e5fb1c09b19dca8c3880f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 16 Vuurtoring Street 12 Kersbospark 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685837774171 18.244828041664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang