12 on Dolphin
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Dolfyn Close, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R570 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
12 on Dolphin is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Mosselbaai. Die verblyf is naby winkelsentrums, die middedorp en strande.
Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en slaapplek vir 2 gaste. Daar is lugversorging, 'n dubbelbed in die slaapkamer en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en daar is 'n sitarea met 'n TV wat DStv het.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeer plek. Hierdie woonstel het 'n omsetter en battery installeer vir tydens beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mervine John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Dolfyn Close, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 12 on Dolphin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Dolfyn Close, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang