Successfully reported

12 on Searle

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Strydom B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gesin op vakansie. Baie lekker huis met alles wat jy nodig het. Groot grasperk agter is ideaal vir kinders met 'n lekker stoep en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netjies, stylvol genoeg spasie. Uitstekend. Was netjies, stylvol en alles wat jy nodig het vir 'n lekker bly was daar. Die tuin is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vir ons is dit absoluut aan te beveel. Ons het sowaar lekker gebly. Alles wat jy nodig het en soveel meer. Die tuin agter is ingerig vir lekker kuier en braai. Lieflike grasperk en vrugtebome. Die huis is baie gerieflik en prakties ingerig. Handdoeke is heerlik sag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

We will stay there again in the future, it was that pleasant. Our time at 12 on Searle was perfect for our weekend plans. The home was perfectly apportioned and it felt just like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ons het so lekker gekuier. Ons kom weer! 12 on Searle is van die hoogste gehalte verblyf! Die huis is toegerus met alles en nog meer wat jy nodig het - top kwaliteit! Soveel lekker kuierareas en so mooi gestyl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESLEY
12 on Searle
Baie dankie! So bly jul het tuis gevoel en lekker gekuier!

Gerdus B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Oornag voor ons Kabouga 4x4 roete gedoen het. 12 on Searle is 'n ou huis wat baie mooi opgeknap is en wat baie goed toegerus is met alles wat jy moontlik nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helene M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfekte ligging. Wonderlike kommunikasie. Die selfsorgverblyf bied alles wat 'n sakereisiger (asook vir die uitgebreide familie) sou benodig. Die eienaar het goeie inligting van die omgewing gegee en was baie paraat met sleutels en padaanwysings. Kamers is ruim, skoon en netjies. Heerlike beskuit was by die koffiestasie beskikbaar. Braai-area goed ingerig en geriewe puik. Die tuin is 'n lus hof. Veilige parkering. (Heerlik gerus! Dankie.)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfek! Ek het hierdie verblyf op die nippertjie vasgemaak namens 3 kollegas vir 'n sakereis, en die kommunikasie en diens was regtig uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESLEY
12 on Searle
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ESLEY Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Searle Street, Nqweba (Kirkwood), 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4755bd2ee9c40fa6435ae722a5cc4107d14062ae5d0a69a80bd969daec2a900cf0cbeb8041918633d9923e7c01e7bacf4ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 12 Searle Street Nqweba (Kirkwood) 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.396252299865 25.441180838029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang