Successfully reported

12 On Tindall

The Athol
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Athol is 'n ruim eenheid op die grondverdieping met 'n buitestoep met 'n tafel en stoele. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en yskassie. The Athol bied slaapplek aan 4 gaste indien dit saam met die skakelkamer (The Michael) bespreek word. The Michael het 'n dubbelbed en sy eie slim-TV. Gaste in The Michael deel die kombuisie van The Athol en die en suite-badkamer. The Michael kan slegs saam met The Athol bespreek word, nie op sy eie nie. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamers word verhuur op 'n B&B-basis en het 'n yskassie en kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gratis WiFi is beskikbaar. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Rook is verbode.
Die breekskadedeposito sal gebruik word om die boete te betaal indien gaste rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Beverly-Ann
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Beverly-Ann is 'n solderkamer op die eerste verdieping en die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met 'n bank en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode.
Die breekskadedeposito sal gebruik word om die boete te betaal indien gaste rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Tindall Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa399bf1d45e9aa144eda6af817d4e5b13ed92b0b1beae4766122fba97f48c0acdd6948847bcdd0ad2f4f39fafe64801085fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 12 Tindall Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.946185943414 19.828442548678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang