Successfully reported
+55

12 On Tindall

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Tindall Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

12 On Tindall is 'n eksklusiewe gastehuis in die Kaapse Wynlande en bied B&B-verblyf in McGregor. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek en die eenheid is ook naby restaurante en eklektiese winkels.

Die huis bied 2 eenhede wat elk uniek versier is en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die kamers het gemaklike beddens en privaat ingange, sowel as geriewe soos 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

12 On Tindall het 'n groot tuin wat perfek is vir pieknieks en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
Really excellent! The facility was really very good. The hostess was friendly and helpful and made sure that we lacked nothing. To top ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Bettina S
Saam met vriende
5.0
Very pleasant memorable stay, beautiful clean rooms with attention to detail. Our stay at 12 on Tindall was very pleasant. Very clean a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Carina J
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great stay. The breakfast basket was very nice. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jean M
Saam met vriende
5.0
Cosy and comfortable. Friendly, accommodating host. Really enjoyed, exceeded our expectations!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Connie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontbyt. Rustige verblyf met voëlgesang en landelike omgewing vir stap. Uitstekende gasvryheid.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 12 Tindall Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 On Tindall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Tindall Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa399bf1d45e9aa144eda6af817d4e5b13ed92b0b1beae4766122fba97f48c0acdd6948847bcdd0ad2f4f39fafe64801085fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 12 Tindall Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.946185943414 19.828442548678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang