Successfully reported

12 Parsonage - De Kothuize

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gert L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig skoon en crisp. Regte Karoo gevoel en te veel trinkets nie. Baie lekker gebly. Hou van die styl. Alles wat mens nodig het, is daar. Kon bv. vleis wat ons saamneem gevries hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Oase op die lang pad! Baie dankie vir die ongelooflikste oornagplekkie op 'n lang reis. Ons kom graag weer - sal net langer wil bly volgende keer en die oulike straatjie meer beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag
5.0
Des 2024

Ongelooflik. Fantasties, skoon, netjies en baie mooi. Kort net WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
1 nag
5.0
Des 2024

'n Voorreg! Mooi en puik! Netjies en besonders skoon. Pragtige ruim huis met goeie meubels en linne. Alles was in werkende toestand. Lugversorgers in al die kamers en leefarea. Groot tuin wat ons honde verskriklik geniet het. Baie privaat. Groot, skoon swembad. Veilige parkering agter elektriese hek. Restaurant net oorkant die pad. Absoluut waarde vir geld en ons het wraggies lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely old house. Neat and tidy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherylene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek het baie lekker gebly, sal weer julle dienste gebruik. Die beste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millicent J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vakansie was lekker daar. Huis is perfek. Werk asb. net aan die huis se ligte en installeer asb. WiFi. Verder is die huis perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Pragtige ou huis, iets uit die verlede. Baie goeie ligging in die straat met ou huise en die pragtige Reinett-museum op die punt van die straat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

12 Parsonage is a lovely place to stay over. Always nice to step into 12 Parsonage. It is a beautiful cottage and the swimming pool is bliss after hours behind the wheel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Soos altyd het ons heerlik gekuier en die diens en ontvangs vanaf Linda uiters vriendelik. Ek wil net graag onder julle aandag bring, slaapkamer 3 se bed is op genade, dis heeltemal so gebuig en ons was eintlik bang om om te draai. Ek sou aanbeveel julle moet net na dit laat kyk, maar andersins het ons elke oomblik van ons oornagakkommodasie terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 283

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f053073c8939feaaaac38b0b53ecd59031792ee00e395804411a55473f736dfc834cd5a062415a371526090239b41ff0b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 12 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251324830951 24.537622708581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang