Successfully reported

Saaymanstraat 12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marique P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Die huisie is perfek vir jonk en oud. Dit was 'n fees! Netjies, pragtige uitsig, naby die see. Stapafstand van die hawe. Goed toegerus, selfs 'n Airfryer. Braairooster groot genoeg vir 'n hele kabeljou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Baie lekker. Kan die see hoor en sien. Stap sommer see toe. Het lekker gebly. Stap see toe. Kan lekker op die balkon sit en na die see kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ferdie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absoluut stunning! As jy 6-ster-weelde soek, hou verby, maar as jy 'n plekkie soek wat skoon en netjies is met die mooiste see-uitsig, dan is hierdie plek spot on.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pragtige uitsig! Ons het heerlik gekuier. Die loadshedding het ons nie eens gepla nie want dit word so laat donker daar. Die plekkie het alles wat nodig is en is lekker naby die strand. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Saaymanstraat 12
Baie dankie Sanet, so bly julle het jul tyd geniet. Groete. Rika

Anneke O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Pragtige uitsig oor see. Veilig. Gerieflik. Baie lekker gekuier. Baie gerieflike netjiese eenheid. Goeie ligging. Veilig en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Prakties, gesellig en ongelooflike uitsig. Die uitsig is ongelooflik. Die ligging is lekker naby aan die strand. Ons het die aanpasbaarheid met inklok tyd baie waardeer. Sal definitief weer oorweeg vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2021

Gerieflik, ontspannend. Stapafstand vanaf die see, ontspannend om vroegoggend op die sand te stap en vars lug in jou longe te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Feestelik! Die uitsig oor die see is stunning! Die huisie was skoon en het als gehad wat ons nodig gekry het. Die geluid van die branders wat breek met die view en 'n braaivuurtjie was als! Ek sal definitief weer by 12 Saayman Street kom bly. Great plek, great location.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Great location. Great location and good parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2020

Position is great, but the house is dated and bedrooms are cold and tiny. On the ad for the house it looks like you have whole house. But it is in fact divided into two halves which makes the place tiny and you have no privacy from the guests staying in the other half. Especially from the balcony side of the house. The bedrooms are cold and tiny. You should explain the setup better on the website. The pots need to be upgraded. You can’t cook on the stove it’s so old and takes a long time to heat up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Saayman Street, Still Bay, 6667, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZDdjNjQxLTE3YmItNDUxOS1hMjc1LWZlN2I3ZDcwNmU3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 12 Saayman Street Still Bay 6667 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.384427550518 21.421655416489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang