120 on Weber
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R837 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
120 on Weber is in 'n rustige straat in die woonbuurt Meyerspark geleë en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is 'n rustige toevlugsoord vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie beskik. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Lugversorging en WiFi is beskikbaar.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die buite-sitarea met braaigeriewe ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en hierdie verblyf werk tydens kragonderbrekings met sonkrag.
120 on Weber is naby restaurante en winkelsentrums, soos The Grove, Menlyn en Menlyn Maine. Die Time Square Casino en Atterbury-teater is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 120 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink 120 on Weber het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Weber Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang