1202 on Cowgill Guest Room
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1202 Cowgill Street, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1202 on Cowgill Guest Room is in Queenswood, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n sakereisigerpaartjie wat by familie kuier. Die verblyf is naby Menlyn Mall, Hatfield en die Pretoria CBD geleë.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die Windmill-kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl The Beetle-kamer met 'n driekwartbed ingerig is. Albei eenhede het en suite-badkamers met 'n stort.
Die kombuisies is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Hierdie eenhede is op die Gautrein-busroete en is binne maklike bereik van die Queen's Corner-winkelsentrum asook talle restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1202 Cowgill Street, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink 1202 on Cowgill Guest Room het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1202 Cowgill Street, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang