123 at the Sea Brookes Hill Suites
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
123 at the Beach is in Brookes Hill Suite, oorkant Gqeberha (Port Elizabeth) se gewildste strande en die Boardwalk-kompleks geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede een het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkonarea met 'n tafel en stoele. Die woonstel het 'n ononderbroke see-uitsig.
Die kompleks het 'n pragtige tuin, swembad en 24 uur-sekuriteit. Dis stapafstand van die planpaadjie waar daar 'n casino en verskeie restaurante en winkels is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 260
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 123 at the Sea Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Brookes Hill Street, Brookes Hill Suite, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang