123 Hermanus Beach Club
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R970 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            123 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, gesinsbesoekers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, eetplekke en besighede. 
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word deur die slaapkamers gedeel en het 'n stort-oor-bad-opsie.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel, en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en toegang tot 'n privaat patio met 'n braai.
Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n tennisbaan, 'n mini-gholfbaan, 'n muurbalbaan, 'n gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n onthaalkamer, wasgoedgeriewe en 24-uur-sekuriteit met kameratoesig.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Verona Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Church Street, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 123 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang