Successfully reported
+40

125 Visarend

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Kingfisher Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

125 Visarend is 'n ruim selfsorghuis in die Middelvlei-vakansieoord in Meerenbosch, en kan tot 6 mense akkommodeer.

Die dubbelverdieping-houthuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping, met die leefarea op die grondvloer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens; albei kamers maak oop op 'n balkon wat oor die omgewing uitkyk. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir 2 kinders. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers met slegs storte.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Etes kan in die eetkamer geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die leefarea maak oop op 'n patio met braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek word voorsien. 125 Visarend is beskikbaar vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, en partytjies word nie toegelaat nie.

Die oord bied 'n gemeenskaplike swembad asook 'n tennisbaan wat gaste welkom is om te gebruik. 125 Visarend is ook binne 'n kort entjie se stap van die meer af geleë waar gaste kan visvang, verskeie wateraktiwiteite kan geniet of gaan fietsry; gaste moet asseblief hul eie fietse saambring. Hermanus is ook net 20 km weg vir diegene wat wil verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sinead T
Saam met vriende
5.0
Fun and refreshing. Went with two friends for my birthday and we had so much fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Crystal E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Die rustigheid was awesome. Miskien net WiFi aanskaf.
Jan 2025
Koos K
Saam met lewensmaat
5.0
Voorwaar aangename. Voorwaar 'n aangename en ontspanne ligging! Huis is baie netjies en goed onderhouden!
Jan 2025
Jennifer D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Beautiful scenery. Could relax and enjoy the nature. Will surely recommend this place and visit again. If possible, add WiFi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Mickyla D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Peaceful, amazing, and definitely a place I would love to go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 125 Kingfisher Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 125 Visarend het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Kingfisher Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZDAyMzhmLWM0MjUtNDQyMC1iYmM5LTcwNmVlZmFhMjQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 71 5 1 5 125 Kingfisher Road Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.364861111111 19.108388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang