129 on Kloof Nek
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Kloof Nek Road, Higgovale, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R6 230 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in 2 luukse woonstelle wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 'n tuinwoonstel met 2 slaapkamers en 'n nog 'n woonstel met 3 slaapkamers. Elke woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die kombuise is elk toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, 'n koffiemasjien, glase, breekware en eetgerei. Elke woonstel het 'n kantoor en studeerarea met 'n telefoon, WiFi, 'n drukker en toegang tot 'n gastetoilet. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in elke leefkamer en in al die slaapkamers. Elke leefkamer het ook 'n HiFi-stelsel, 'n iPod-koppelstasie, lugversorging en ondervloerse verhitting.
Die perseel is veilig en bied privaatheid in 'n pragtige, inheemse tuin met 'n swembad wat met 'n kiaathoutdek omring is. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. 129 on Kloof Nek is sentraal geleë naby Clifton en Kampsbaai se wit sandstrande, die stad, bergroetes, winkels, restaurante en die V&A Waterfront. Die KIKS en die middestad is sowat 10 minute daarvandaan, wat gerieflik is vir sakreisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Arndt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 129 Kloof Nek Road, Higgovale, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 129 on Kloof Nek het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Kloof Nek Road, Higgovale, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang