Successfully reported

13 Bonamic

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Heila S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Loved it. This is such a nice place. We loved it and would recommend it to family and friends. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die woonstel is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig - goed toegerus. Die woonstel is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig! Die stoep met ingeboude braai was heerlik om te gebruik - veral omdat die roosters mooi skoon was. Niks het kortgekom nie - baie goed toegerus. Die twee slaapkamers, twee badkamers en twee toilette maak dit gerieflik indien jy sou deel met kinders of selfs nog 2 volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly - net wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Relaxing. Great view. All that you need. Great stay. We had a great time and a very relaxing stay. The view is great and exactly as depicted in the photos. Parking for unit 13 is on the narrow side. We came with a Chery Tiggo 4 and parking was a bit challenging. WiFi would really improve the experience at unit 13. Other than that, it was a wonderful stay and I would recommend this place to anyone. Do not miss out!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemsie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Mooi omgewing, goeie uitsig op die see. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Magical memories made. Had an amazing weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Adequate. The location and price are good; however, the unit was not very clean. Two towels were provided for four adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Vanessa
13 Bonamic
Hi Linda, Thank you for pointing out the issues; it has been addressed with housekeeping. Regards, Vanessa

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Lekker. Ons het lekker gebly, die patio sitkamer stel kort aandag en die dakfan in die hoofslaapkamer, en jul kan gerus verwelkomingskoffie en tee met beskuit daar los soos ander plekke. Verder was die plekkie oulik.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Baie lekker gebly, ruim, netjies en baie stil al was dit in Desember. As die eienaar maar net na klein goedjies kan omsien, die stort se uitlaat het baie gesukkel, water loop nie uit soos dit moet nie. Die glasdeur na die stoep het gesukkel om oop te maak. Die kussings wat vir buite stoele is, was nie mooi skoon nie. As jy 'n groot voertuig sou besit, is die parkering aan die agterkant so effe van 'n probleem, veral die laaste paar parkerings nader aan die gebou.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Queen Street, Bonamic unit 13, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b74d39346c18cd4dd88b480a1fcfd8b1059fc8693b5e72cec03bacead0639180f399bbc73c64c5bbfa2e9858734b0479442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 44 Queen Street Bonamic unit 13 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.850101310055 30.38269760773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang