13 Bronze Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
13 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel op Umhlanga se strandfront. Die woonstel het 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Die sitarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe.
Daar is ook lugversorging en gratis WiFi in die woonstel. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Die ligging bied maklike toegang tot Umhlanga se hoofstrand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 184
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 13 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang