13 Bronze Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
13 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op Umhlanga se strandfront. Die woonstel beskik oor 'n balkon met lieflike see-uitsigte.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n TV in die sitkamer met sekere DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe.
Bykomende kenmerke sluit lugversorging en gratis WiFi in. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Die ligging bied maklike toegang tot Umhlanga se hoofstrand, asook winkels en restaurante in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 184
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 13 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang