13 Illovo Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            13 Illovo Views is in 'n rustige kompleks in die woonbuurt Illovo Beach en bied 'n heerlike selfsorgwoonstel, perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. 
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op 'n balkon met see-uitsigte ontspan. Die kompleks is gesinsvriendelik en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, terwyl kinders 'n speelarea kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die ongerepte strand is net 'n entjie se stap ver, perfek vir sonbaai, swem en rustige staptogte langs die kuslyn.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Courtenay Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang