13 on Austin Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Austin Street, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13 on Austin Guest House is in Renstown, Hammanskraal, net 3 km vanaf Dinkoneng Wildreservaat. Dit is 2 km vanaf die N1, 750 m vanaf die R101 en 3 km vanaf Jubilee Mall wat verskeie restaurante en winkels het.
Verblyf word in 9 Dubbelkamers met en suite-badkamers gebied wat elk 'n bad en/of 'n stort het. 6 van die kamers het dubbelbeddens, 2 het elk 2 driekwartbeddens en 1 het 'n koningingrootte-bed. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegyskassoe, waaier en 'n verwarmer in.
Ontbyt en aandete word op versoek bedien.
Die gastehuis het 'n lapa-kuierarea met sitplekke. Gaste wat lief is vir die son kan met 'n mengeldrankie langs die swembad uitspan, of in die swembad afkoel. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word.
Die gastehuis doen op versoek spyseniering vir geleenthede en funksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Malose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 13 Austin Street, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink 13 on Austin Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Austin Street, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang