13 on Austin Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Austin Street, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13 on Austin Guest House is in Renstown, Hammanskraal geleë, net 3 km se ry vanaf die Dinokeng-wildreservaat, 2 km vanaf die N1-hoofweg, 750 m vanaf die R101, en 3 km vanaf die Jubilee Mall wat verskeie restaurante en winkels bied.
Verblyf word gebied in 9 en suite-dubbelkamers waarvan 6 'n dubbelbed het, twee met 2 driekwartbeddens elk, een met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Kamergeriewe sluit 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n waaier en 'n verwarmer in.
Ontbyt en aandete word bedien volgens reëling.
Die gastehuis het 'n lapa-vermaakarea met sitplek. Sonsoekers kan ontspan met 'n skemerkelkie in die hand by die swembad, of 'n duik in die swembad neem om af te koel. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Pendeldienste en lughawe-transfers kan op versoek gereël word.
Die gastehuis kan op versoek voorsiening maak vir geleenthede en funksies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Malose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 13 Austin Street, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink 13 on Austin Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Austin Street, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang