Successfully reported

13-op-Draai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Jacomin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vars, skoon en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is gerieflik en die sitarea maak 'n groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita L
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Vriendelike gasvrou, plekkie goed ingerig, baie goeie ligging vir sakereisiger. Dit was 'n fantastiese verblyf! Baie akkommoderend, eenheid luuks ingerig. TV het Netflix ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Sal definitief aanbeveel. Uitstekende verblyf. Baie netjies, skoon met alles beskikbaar wat ons nodig gehad het. Absoluut waarde vir geld. Sal vir seker weer vorentoe van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die plekkie was so mooi skoon en gesellig en die linne was heerlik sag en die bed. Die plekkie was so mooi skoon en gesellig en die linne was heerlik sag en die bed heerlik groot. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vir 'n langerige kuier van 7 dae was ons baie gerieflik in 'n pragtige area. Die cottage is lekker privaat, het 'n veiligheidshek, is baie gerieflik ingerig en die lugversorger was 'n lewensredder met temperature buite van 38°C. Nog 'n bonus is die onderdakparkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Convenient, beautiful, clean, large and comfortable accommodation. 13-op-draai was perfect for our 2-day stay in Stellenbosch. Conveniently located, beautifully decorated, immaculately clean and a large, comfortable space. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Clean and comfortable. Conveniently close to Stellenbosch Centre without the busyness of students all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great stay! Highly recommend. Perfect spot for a night's stay in Stellenbosch. Great location and in a beautiful, quiet suburb. Amazing hosts who were very accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W&a Kunsmis Bk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Netjies en baie privaat. Baie lekker gebly. Die plek kort egter 'n asdrom in die kombuis. Ek was ook nie bewus dat die kamer nie elke dag skoongemaak gaan word nie. Gasvrou kon darem inloer tydens ons verblyf net om te hoor of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Draai Avenue, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81820c1d90e7220cea051b66aa16e833aad64dc8f1963c76208b7567f5699d5070aebda863a6889083d1f6999731d51a4400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Draai Avenue Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9480559 18.8604168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang