13 Raptors Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1580, Limpopo
- Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
13 Raptors Lodge is 'n lieflike selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Hoedspruit. Dit is die ideale ligging om die pragtige omliggende areas, wildreservate en besienswaardighede te besoek.
Die grasdak-eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook 'n privaat buitestort. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die gedeeltelike onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n lapa met 'n etenstafel. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar by die eenheid. Hierdie eiendom is naby die Hoedspruit Eastgate-lughawe, Kapama-wildreservaat en 'n uur se ry vanaf die Orpen- en Phalaborwa-hekke van die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1580, Limpopo
- Gaste dink 13 Raptors Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1580, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang