Successfully reported

13 Steps

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anja B
1 nag
5.0
Okt 2025

Alles was perfek. Alles was perfek, net wat ons nodig gehad het vir 'n oornag terug Namibia toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, eienaars baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome V
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker, rustig, vreedsaam en genotvol. Ek het die verblyf geniet, rustig, en die gasheer is vriendelik. Ek sal weer in die toekoms daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie lekker gebly, baie vriendelike gasvrou. Alles daar wat nodig was vir die oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Baie dankie vir die goeie terugvoer - tot ons weer sien!

Isabel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Well equipped and very clean and neat overnight stay. Very helpful and friendly caring host. Everything you need for an overnight stay with secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - hoop ons sien weer!

El-marie W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie goeie verblyf! Baie goeie verblyf! Die plekkie was baie skoon, mooi ingerig en baie 'user friendly'. Ek sal beslis weer daar bly as ons na Springbok moet reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Dankie vir jou positiewe terugvoer!

Schalk P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Verblyf was aangenaam. Die eienares het ons persoonlik ontvang (wat 'n plus is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Dankie vir jou terugvoer.

Dolla D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons gasvrou het ons so spesiaal en welkom laat voel. Ons het heerlik gebly. Elke spasie is benut vir die gaste se gerief. Die spieël naby 'n muurprop was beslis 'n bonus. Die veiligheid en inklokstelsel is uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf gerieflik gevind het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang!

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

13Steps maak blomme kyk meer die moeite werd. Skoon, netjies en rustige blyplek. Gasvrou stap die ekstra myl om jou tuis te laat voel. Vriendelik en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, stil, rustig en naby alles. Ons het twee heerlike dae by 13 Steps deurgebring. Dis stil, rustig en naby alles. Ons voertuig kon onder 'n afdak agter 'n veiligheidshek staan. Die woonstelletjie is toegerus met alles wat ons nodig gehad het en ons het heerlik warm gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
13 Steps
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9620cd50561deb5c025b71f07c011b713850d88b1f127dcd820dfd3cc5d0423c4e178e0770f886f8a2a4aa5e97e44f92d59e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 34 Republiek Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.659281090185 17.893026844859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang