13 Steps
Beskrywing
Die eenheid het lugversorgde en 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube. Let dat die eenheid nie op die grondverdieping is nie en dat daar 13 trappe na die eenheid lei. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskas, ketel, basiese eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Onderdakparkeerplek word voorsien, hoewel nie agter 'n toesluit heining nie. Braaigeriewe is nie beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Let asb. dat die Slaap 2 Eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let dat die eenhede nie 'n gastehuis op sigself is nie, maar 'n gastekamer op dieselfde perseel as die eienaar.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste kan op die stoep rook. 'n Asbak is beskikbaar.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n dubbelbed en daar is ook 'n TV met Netlfix. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, ketel en basiese eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Let asb. dat die Slaap 2 Eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let dat die eenhede nie 'n gastehuis op sigself is nie, maar 'n gastekamer op dieselfde perseel as die eienaar.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste kan op die stoep rook. 'n Asbak is beskikbaar.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Republiek Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang