130 Breakers
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 88, Breakers Resort, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 880 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
130 Breakers is 'n goed toegeruste selfsorg-eenheid in Umhlanga, op die strandfront, geleë in die Breakers-oord. Hierdie eenheid is die geskikste vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek met die gerief van direkte toegang tot verskeie oordgeriewe.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbythoekie met kombuisstoele. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na 'n patio met buitemeubels. Gaste het toegang tot die oordgeriewe, wat 'n gemeenskaplike verhitte swembad, koffiewinkel, kroeg en restaurant insluit. Veilige, onderdakparkering is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon Drive 88, Breakers Resort, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 130 Breakers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 88, Breakers Resort, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang