Successfully reported

131 Breakers

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Maryka E
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Ek sal definitief weer die eenheid bespreek (indien daar 'n ander martas is). Ons het baie lekker gebly - Dis perfek geleë naby die uitgange hek na die strand en die aircons in elke vertrek was 'n groot bonus. 'n Paar punte wat julle kan oorweeg vir verbetering is: 1. Skoonmakers - los gewasde skottelgoed op die opwasbak en glase op 'n vadoek wat die vadoek laat stink het. 2. Sagter hoofslaapkamer matras - dit is vreeslik hard en ongemaklik. 3. Ons het 2 dae van 'n gehamer gehad want daar was renovasies aan die eenheid bo ons aan die gang - so 'n middag slapie was uit en baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Breakers Resort bied goeie waarde vir geld. Dit is 'n stunning oord! My verblyf by Breakers was baie lekker. Die oord het goeie fasiliteite en die eenhede is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnie M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlike naweek gewees. Vriendelike hulpvaardige diens met aankoms en vertrek. Heerlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Goeie waarde vir geld, heerlike oord. Die oord is mooi, skoon, goed onderhou, en die personeel is baie vriendelik. Twee items vir kritiek is die incheck was nie 'n aangename ondervinding nie. Die personeel het duidelik nie baie lus gelyk om te help nie en was die teenoorgestelde van haastig, en die kos en drankies is regtig oorprys en bied nie goeie waarde vir geld nie. Die koek wat aangebied word, is oneetbaar. Dit kan regtig verbeter word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-Mari P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Sal beslis terug gaan! 131 Breakers was 'n heerlike vakansie. Baie netjies en skoon. Naby alles. Lekker kindervermaak by die oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Ongelooflik lekker gebly. Ons sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 237

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10803ea78f1c594f211ebc8b9f9b43b724fe1034d6275bdab689511fd67bca9ecc87455d5dd08f992bdbbbb0ba81ea44071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 86 Lagoon Drive Breakers Resort 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714717 31.092018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang