138 Marine Beachfront Guesthouse
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 138 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 680 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
138 Marine Beachfront Guesthouse is 'n luukse, eksklusiewe gastehuis met skouspelagtige see-uitsigte. Dit is een van die min luukse gastehuise in die Hermanus-area, geleë reg op die strandfront. Dit maak dit die perfekte romantiese wegbreekplek, naby ongerepte strande, 2 gewilde gholfbane en die poort na die Hermanus-wynroete.
Die 5 luukse ontwerpersuites is individueel ingerig met moderne geriewe wat aan internasionale standaarde voldoen. Elke suite beskik oor 'n koning- of koningingrootte bed, geklee in 400-draadtelling perkallinne, ondervloerse verhitting, wasbakke vir hom en haar, verhitte handdoekrelings, satelliet-TV en gratis draadlose internettoegang. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
138 Marine is langs die unieke strandpad bekend as die Walviswandelpad geleë en bied pragtige see- en berguitsigte. Die gastehuis is slegs 5 minute vanaf die sentrum van Hermanus, bekend vir die beste walviskykery op land ter wêreld, en binne maklike bereik van Shark Alley, die tuiste van die grootwithaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 138 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 138 Marine Beachfront Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 138 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang