Successfully reported
+76

139 on Munnik Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 139 Munnik Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in die vriendelike dorpie Louis Trichardt, in die Limpopo-provinsie. Geleë aan die voet van die majestueuse Soupansberg, bied 139 on Munnik 'n rustige en vreedsame omgewing vir volledige ontspanning en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Die gastehuis bied verblyf in 14 kamers wat elk 'n dubbel-, koningin- of koninggrootte-bed en en suite-geriewe het. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi-internettoegang, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rosemary N
Gesin met tieners
5.0
Pleasant and comfortable. Please attend to the small details, e.g. the aircon in Room 1, where we stayed, was not working and even the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Leon J
Besigheidsreis
5.0
Soos gewoonlik, heel aangenaam. Baie dankie. Ja, baie aangenaam en die kos was baie lekker.
Nov 2024
Henk K
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Great place, clean and comfortable. The staff is friendly and all round great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
De Villiers A
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, mooi en veilig. Die eienares het my gekontak direk ná die bespreking en 'n voorstel gemaak of ek nie eerder in 'n nuwe gastehuis wou o...
Sien meer
Jun 2024
Werner S
Besigheidsreis
4.2
Verblyf was aangenaam. Sien sterre.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 139 Munnik Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink 139 on Munnik Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 139 Munnik Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA888877e5e3d5d07e0ee606bbf6d161c70e5e1784b57fb300991e99d394036ca8ac0112eab539b521d734718f5d83094f0cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 139 Munnik Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -23.0319499 29.90975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang