Infinity Oceanview
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Coral Road, Unit 14, Infinity, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Infinity Oceanview is 'n stylvolle woonstel op Blouberg se strandfront net 100 m vanaf die strand.
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep het 'n sitarea met 'n vuurput, asook 'n uitsig oor die see en op die berg. Gaste het toegang tot die kompleks se gemenskaplike binne- en buiteswembad, gimnasium en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 87 Coral Road, Unit 14, Infinity, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Infinity Oceanview het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Coral Road, Unit 14, Infinity, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang