Successfully reported
+11

14 Montego Bay

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

14 Montego Bay is 'n heerlike huis op die Caribbean Estate in Port Edward en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir gesinne en vriende is wat op soek is na 'n vakansie-wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV met DStv en gemaklike rusbanke, en dit lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 Montego Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf372b59a00d36c19d713ee7db298df288b28c2de10f01894723c2f29a0ab56019beaaf7bc1e223b81503b549baacf9bf7a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 14 Montego Bay Caribbean Estate 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.0765732 30.1955776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang